Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Minerale- en steenkool-hulpbronne.
Eenheid 2:  Mynbou en die omgewing.
Eenheid 3:  Mynbou en mense..

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Suid-Afrikaanse provinsies en hul hoofstede.
Eenheid 2:  Wat is erfenis?
Eenheid 3:  Voorbeelde van ons erfenis in elke provinsie.

R120.00

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 18 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.