Graad 5 – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis – Kwartaal 4 – (SW-GEO en GESK) (Platinum)

R130.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika.

Eenheid 2:  Mynbou en die omgewing.

Eenheid 3:  Mynbou en mense..

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart.

Eenheid 2:  Wat erfenis is.

Eenheid 3:  Erfenisterreine van groot betekenis:  Wieg van die Mensdom – Gauteng..
Eenheid 4:  Erfenis in voorwerpe:  Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo.

Eenheid 5:  Erfenis in mense se prestasies:  Frances Baard – Noord-Kaap.

Eenheid 6:  Erfenis in name:  Gariepdam – Vrystaat.

Eenheid 7:  Erfenis en veranderende identiteite:  Die Kasteel – Wes-Kaap.

Eenheid 8:  Erfenis en inheemse medisyne:  Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap.

Eenheid 9:  Erfenis in argitektuur:  Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes.

Eenheid 10:  Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels:  Makhonjwa-berge – Mpumalanga.

Eenheid 11:  Erfenis in kuns:  San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store