Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigting
Eenheid 2: Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede)
Eenheid 3: ‘n Fisiese kaart van Afrika
Eenheid 4: Beeld van Afrika

Geskiedenis:

Eenheid 1: Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders
Eenheid 2: Jagter-versamelaar sameleweing van die San in die later Steentydperk
Eenheid 3: Medisyne uit plante
Eenheid 4: Die jag en die pyl en boog
Eenheid 5: Wat het die San geglo?
Eenheid 6: San-rotskuns
Eenheid 7: Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal
Nuwe woorde op een bladsy
Breinkaart van die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store