Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika

Eenheid 1:  Suid-Afrika van bo.
Eenheid 2:  Fisiese kenmerke.
Eenheid 3:  Riviere.
Eenheid 4:  Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.

Geskiedenis: Die eerste boere in suidelike Afrika

Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suid-Afrika gevestig het.
Eenheid 2:  Hoe vroeë Afrika-boere in gevestigde opperhoofgebiede gewoon het.

R120.00

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 18 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.