Product Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).
Eenheid 2:  Fisiese kenmerke.
Eenheid 3:  Riviere.
Eenheid 4:  Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste AFrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.
Eenheid 2:  Wonings en dorpies.
Eenheid 3:  Landbou:  gewasse en vee.
Eenheid 4:  Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.
Eenheid 5:  Beeste was belangrik.
Eenheid 6:  Werktuie en wapens van yster en koper.
Eenheid 7:  Kleiware.
Eenheid 8:  Ruilhandel.
Eenheid 9:  Godsdiens, medisyne en genesing.
Eenheid 10:  Jag

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R130.00