Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Geografie:Eenheid 1:  Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).Eenheid 2:  Fisiese kenmerke.Eenheid 3:  Riviere.Eenheid 4:  Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.Geskiedenis:Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste AFrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.Eenheid 2:  Wonings en dorpies.Eenheid 3:  Landbou:  gewasse en vee.Eenheid 4:  Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.Eenheid 5:  Beeste was belangrik.Eenheid 6:  Werktuie en wapens van yster en koper.Eenheid 7:  Kleiware.Eenheid 8:  Ruilhandel.Eenheid 9:  Godsdiens, medisyne en genesing.Eenheid 10:  JagDie pakket bestaan uit die volgende:Oorsig van die kwartaal.Breinkaart van die kwartaal se werk.Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.Werkskaarte met memorandums.Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store