R51.75

Resource Description

In hierdie vraestel toets ons die kennis van die leerders oor die basiese feite van telgetalle:  wiskunde begrippe, plekwaarde, getalwaarde, uitgebreide notasie en afronding.  Ons toets ook of hulle die 4 basiese bewerkings (optel, aftrek, vermenigvuldig en deel) kan toepas en of hulle die verskil tussen veelvoude en faktore ken.  Die kennis van breuke word getoets en is daar soos altyd ‘n paar woordprobleme.  Hierdie vraestel is ‘n baie goeie hersieningstoets oor kwartaal 3 se werk en om te sien wat die leerder verstaan en wat nie.  Die vraestel is geskik vir onderwysers, ouers en leerders.  ‘n Volledige memorandum is ingesluit.  Die toets tel 70 punte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.