Vraestel 2 bestaan uit ‘n begripstoets en taalstrukture en -konvensies in konteks gevra. Hierdie vraestel van 8 bladsye lank (memorandum ingesluit) is in WORD en PDF beskikbaar. Enige aanpassings mag gemaak word om u te pas. GEEN elektroniese verspreiding van hierdie werk mag plaasvind nie. Gebruik gerus hierdie vraestel om hersiening te doen of om werk vas te lĂȘ. Dit kan ook gebruik word vir die aanvangsassessering in Graad 7.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 - 7 Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store