Graad 6 Afrikaans Huistaal Formele Toets Kwartaal 1 2019

R20.00

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ‘n memorandum. Die begripstoets is ‘n oorspronklike storie met ‘n bietjie humor in. Gebruik gerus die vraestel of dele daarvan in u eie klas. Dis ook ideaal om as templaat te gebruik indien dit die eerste keer is dat u Afrikaans moet aanbied. Omdat die vraestel in WORD en PDF beskikbaar is, kan veranderinge maklik aangebring word. Geen deel van hierdie vraestel mag elektronies versprei word nie.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 - 7 Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store