Sale!

Pragtige leerhulpmiddel vir Graad 6 Geografie SW – Kwartaal 2: Handel; Sluit in volledige Powerpoint en PDF opsommings

R40.00 R34.00

Tuisstudie is ‘n tydelike oplossing vir kinders in hierdie moeilike tyd.  Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer.  Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.  ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal u kinders help om besig en positief te bly.  Ek het ‘n 15% afslag op al my Kwartaal 2 produkte om die koste vir ouers te verminder.

 Hierdie produk bevat Gr.6 Geografie volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.

 Onderwerpe:

Eenheid 2.1:    Hoekom mense handel dryf

Eenheid 2.2:  Waarmee mense handel dryf

Eenheid 2.3:  Hulpbronne en hul waarde

Eenheid 2.4:  Regverdige handel

Eenheid 2.5: Die menslike koste van onregverdige handel – werk en uitbuiting

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

 Wat is ingesluit?

 46 bl Powerpoint skyfievertoning  (.pptx dokument) vir aanbiedieng

 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

 

 Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

 Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

 Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur,  Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.

 Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

 Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

 Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

 Venita Oberholster

Netwerk Plus

( 61 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels.

Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek.

Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte.

Navrae: Venita Oberholster

Web address: www.netwerkplus.net

View Store