R69.58

Resource Description

Hierdie produk bevat Gr.6 Geografie volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer, of deur ouers tuis met leerders. Leerders kan ook self die Powerpoint bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer.

Onderwerpe:
Eenheid 2.1:    Hoekom mense handel dryf
Eenheid 2.2:  Waarmee mense handel dryf
Eenheid 2.3:  Hulpbronne en hul waarde
Eenheid 2.4:  Regverdige handel
Eenheid 2.5: Die menslike koste van onregverdige handel – werk en uitbuiting
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
 Wat is ingesluit?
 46 bl Powerpoint skyfievertoning  (.pptx dokument) vir aanbiedieng
 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
 
 Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
 Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
 Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur,  Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
 Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
 Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
 Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.
 Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.