R373.18

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Veranderende gemeenskappe in die Limpopovallei
2 Mapungubwe – die eerste staat in Suidelike Afrika 1220-1300
3 Handel tussen Afrika en lande oorkant die Indiese Oseaan en verder.
4 Mapungubwe Vandag
5 Groot Zimbabwe
6 Marco Polo verken Asië
7 Redes vir Europese Ontdekkingsreise
8 Europese handelsroete na die ooste via Suidelike Afrika
9 Hoe mense hulleself in ‘n Demokrasie regeer – Ons nasionale regering
10 Regte en Verantwoordelikhede van Kinders
11 Nasionale simbole sedert 1994
12 Navorsingstaak: biografie
13 Inheemse genesing in Suid-Afrika
14 Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese uitvindings
15 ‘n Deurbraak in chirurgie – die eerste hartoorplanting
16 Hedendaagse skakel tussen holistiese en westerse maniere van genesing

Uiteensetting van bogenoemde Onderwerpe:

1 [O2E1] Veranderende gemeenskappe in die Limpopovallei / Vroeë nedersettings in die Limpopovallei / K2 / Schroda / Mapungubwe.
2 [O2E2] Die koning en gewyde leierskap / Die eerste paleis met ‘n klipmuur / Die belangrikheid van Mapungubwe Heuwel / Die eerste dorp / Die Goue Renoster en ander goue voorwerpe.
3 [O2E3] Goedere waarmee handel gedryf is / Reise na die kus toe.
4 [O2E4] Wêrelderfenisterrein / Die Orde van Mapungubwe.
5 [O2E5] Groot Zimbabwe / Veranderinge in die Ooskushandel.
6 [O2E6] Marco Polo / Marco Polo se invloed op Europese handelaars en ontdekkingsreisigers.
7 [O4E1] Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeue / Leonardo da Vinci / Galileo Galilei / Nuwe idees en kennis / Uitvindings / Buskruit / Magnetiese Kompas / Karvele / Versprei die Christelike geloof / St Frances Xavier / Handel en ‘n wins maak.
8 [O4E2] Die reise van Vasco da Gama / Die reise van Bartolomeus Dias / VOC (Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie) reise / Die lewe van ‘n matroos op ‘n VOC-skip.
9 [O6E1] Suid-Afrika se eerste demokratiese regering: 1994 / Politieke partye en stemreg in nasionale verkiesings / Hoe stemmery werk / Die doel van die grondwet / Die rol van die parlement / Die belangrikheid van reëls en wette / Die regstelsel en gelykheid voor die reg / Hoe werk die reg as iemand verdink word van ‘n misdaad en skuldig bevind word? / Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie / Regte en verantwoordelikhede van Suid-Afrikaners / Fatima Meer / Die Grondwetlike Hof / Pius Langa.
10 [O6E2] Suid-Afrika se handves van kinderregte / Opsomming van handves van kinderregte.
11 [O6E3] Suid-Afrika se wapenskuld / Suid-Afrika se nasionale vlag / Suid-Afrika se volkslied.
12 [O6E4] Stappe hoe om ‘n biografie oor iemand te skryf.
13 [O8E1] Inheemse geneser / Soorte inheemse genesers in Suid-Afrika – Sangomas; Inyangas / Wat gebeur wanneer jy ‘n inheemse geneser besoek? / Hoe mense inheemse genesers word.
14 [O8E2] Die stryd teen infeksie en siekte / Inenting teen pokkies – Edward Jenner / Die verband tussen kieme en siekte – Louis Pasteur / Pasteurisasie – Teorie oor kieme / Kieme en die oorsake van TB (Tuberkulose) – Robert Koch / Die eerste antibiotika – Alexander Fleming.
15 [O8E3] Ontdekkings wat die eerste hartoorplanting moontlik gemaak het – Narkose; Infeksie word vermy; Bloedoortappings; X-strale / Hartchirurgie – Christiaan Barnard en die wêreld se eerste hartoorplanting / Gebeurtenisse wat tot die eerste hartoorplanting gelei het.
16 [O8E4] Holistiese en Westerse genesing

Opsommings gemaak vanuit ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.