R69.58

Resource Description

Gr. 6 Geskiedenis – Kwartaal 4: Medisyne deur die jare – opsommings PDF en Powerpoint

Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Onderwerpe:
ONDERWERP GESKIEDENIS Kwartaal 4:Medisyne deur die jare
Eenheid 4.1 Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika
Eenheid 4.2 Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings
Eenheid 4.3 ’n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting
Eenheid 4.4 Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing

Jenner, Pasteur, Chris Barnard, Florence Nightingale, Lister, Fleming & Richard Koch se werk word bespreek. Asook inheemse medisyne en genesers.

Wat is ingesluit?
48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir kinders se eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.