View cart “Graad 7 – Natuurwetenskappe (NW) – Kwartaal 4” has been added to your cart.

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Hoofstuk 1:  Positiewe selfagtingHoofstuk 2:  Vermoëns, belangstellings en potensiaalHoofstuk 3:  Portuur-groepdrukHoofstuk 4:  Probleemoplossingsvaardighede in konfliksituasiesHoofstuk 5:  Slaan- en veldwerkspelHoofstuk 6:  Dans, drama en musiekHoofstuk 7:  Waardeer en skep beeldende kunsDie pakket bestaan uit die volgende:InhoudsopgaweSleutelwoorde op een bladsyBreinkaart met die kwartaal se werkUitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’sWerkskaarte met memorandumsHierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store