Graad 6 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 2 – (LV)

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Hoofstuk 8:  SelfbestuursvaardighedeHoofstuk 9:  AfknoueryHoofstuk 10:  Kulturele deurgangsritesHoofstuk 11:  Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdiensteHoofstuk 12:  Fisiese fiksheidHoofstuk 13:  Dans, drama en musiekHoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kunsDie pakket bestaan uit die volgende:Oorsig van die kwartaal se werk.Breinkaart per hoofstuk.Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.Werkskaarte met memorandums.Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store