Graad 6 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 3 – (LV)

R90.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Hoofstuk 15:  Dieresorg.
Hoofstuk 16:  Versorging van mense.

Hoofstuk 17:  Nasiebou en kulturele erfenis.

Hoofstuk 18:  Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling.

Hoofstuk 19:  Basiese passies.

Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal se werk.
Breinkaart per hoofstuk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store