Graad 6 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 4 – (LV)

R90.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Hoofstuk 22:  Basiese noodhulp.
Hoofstuk 23:  Voedselhigiëne.
Hoofstuk 24:  Oordraagbare siektes.
Hoofstuk 25:  MIV en VIGS.
Hoofstuk 26:  Bewegingsreekse en swem..
Hoofstuk 27:  Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 28:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal se werk.
Breinkaart per hoofstuk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store