R107.53

Resource Description

Opsommings vir Lewensvaardigheid oor die volgende Onderwerpe:

1 Basiese Noodhulp
2 Voedsel Higiëne
3 Oordraagbare Siektes
4 MIV / VIGS

Uitbreiding van wat opgesom is oor bogenoemde onderwerpe:

1 Behandeling van snye en skaafplekke / Behandeling van snye- en skroeiwonde / Behandel Sonbrand / Behandeling van Kneusplekke / Behandeling van Steek en Bytplekke / Behandeling van
Slangbyt / Vergiftiging / Verstiking.
2 Veilige en Skadelike Bestandele / Wat moet voedsel-etikette vir jou wys? / Name van verpakking op voedselprodukte / Voedselvoorbereiding / Voedselbewaring / Voedsel-verspreide Siektes
en hoe om dit te voorkom.
3 Oorsake en Voorkoming / Maniere om gesond te bly / Inenting – Waterpokkies / Witseerkeel / Pampoentjies / Masels / Kinkhoes / Polio / Tuberkulose / Tetanus / Verkoue en Griep / Meningitis /
Malaria / Seksueel Oordraagbare Siektes (SOS’e)
4 MIV en Vigs / Mites / Feite

Opsommings vanuit Platinum Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.