R177.10

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Die Son, Planete en Asteroïedes
2 Mane
3 Rotasie van die Aarde
4 Omwenteling van die Aarde
5 Rotasie van die Maan
6 Omwenteling van die Maan
7 Teleskope
8 Verkenners op die Maan en Mars

Uiteensetting van opsommings oor bogenoemde onderwerpe:

1 Die Son is die middelpunt van ons Sonnestelsel / Die Planete en die Asteroïedgordel / Elke planeet verskil / Binne en Buite Planete / Mercurius / Venus / Aarde / Mars / Jupiter / Saturnus / Uranus / Neptunus / Die Planete en Asteroïede neem nie almal ewe lank om om die Son te wentel nie / Hoe lank dit vir elke planeet vat om om die Son te wentel?
2 Mane / Mane straal nie hulle eie hitte en lig uit nie.
3 In ons sonnestelsel roteer elke planeet om sy eie as / Planeet Aarde roteer om sy eie as / Rotasie van die Aarde bring dag en nag mee.
4 Al die planete wentel in hulle eie wentelbane om die Son / Planeet Aarde neem 365 en ‘n kwart dae om een omwenteling te doen.
5 Die Maan Roteer.
6 Die Maan wentel 1 maal in 28 dae om die Aarde / Die Aarde en die Maan wentel saam om die Son.
7 Wat is ‘n teleskoop? / Waarvoor word ‘n Teleskoop gebruik? / TELESKOPE / Hoe ‘n teleskoop werk / Waaruit bestaan ‘n eenvoudige teleskoop? / Optiese teleskope / Vergroting / Radioteleskope / Opstellings / Teleskope in die Ruimte / Die Hubble Ruimteteleskoop / Teleskope in Suid-Afrika.
8 Wat is ‘n verkenningsvoertuig? / Mense verken die Maan / Robotverkenners verken die Maan en Mars / Mense op Mars / Maanverkenners en die verlede / Maanverkenners van die toekoms / Maanverkenners.

Alle opsommings word gedoen vanuit Platinum Handboek vir Natuurwetenskap en Tegnologie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.