R139.15

Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente wat die volgende onderwerpe opsom vir Natuurwetenskap Graad 6:

Rangskikking van Partikels
Mengsel van Materiaal
Oplossings
Oplosbare en Onoplosbare Stowwe
Versadigde Oplossings
Tempo van Oplossings
Waterbesoedeling
Vleilande
Skoon Water (suiweringsproses)

Uiteensetting van inhoud rakende elke onderwerp:

Rangskikking van Partikels: Materie bestaan uit partikels (eienskappe van partikels) / Vastestowwe / Vloeistowwe / Gas
Mengsel van Materiaal: Mengsel van materiale / Mengsel van vastestowwe / Mengsel van vastestof en vloeistof / Mengsel van vloeistowwe / Skeiding van mengsels
Oplossings: Oplossing (partikels wat in mekaar inbeweeg na oplossing)
Oplosbare & Onoplosbare Stowwe: Verskil tussen smelting en oplossing / Skei oplossings / Verdamping / Kristallisasie / Afsakking
Versadigde Oplossings: Wanneer is ‘n oplossing versadig?
Tempo van Oplossings: Faktore wat rol speel in tempo van oplossing: Roer, Temperatuur, Korrelgrootte
Waterbesoedeling: Oorsake van waterbesoedeling / Onoplosbare stowwe / Oplosbare stowwe / Toiletafval / Cholera / Diaree
Vleilande: Belangrikheid van vleilande in die natuur ekostelsel / Vleilande en Biodiversiteit / Vleilande en Watergehalte
Skoon Water (suiweringsproses): Hoekom ons skoon water nodig het / Prosesse om water skoon te maak: Sifting, Dekantering, Kook, Filtrering, Afsakking, Byvoeging van Chemikalieë / Hoe
maak munisipaliteite water skoon?

Alle opsommings vanuit Platinum Handboek

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

Annelize - September 16, 2022