R177.10

Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente wat die volgende onderwerpe opsom vir Natuurwetenskap Graad 6:

1 Plante en Voedsel
2 Plante en Lug
3 Voedselgroepe
4 Gebalanseerde Dieet
5 Hoekom dit nodig is vir voedselverwerking
6 Metodes van Voedselverwerking
7 Verskillende Ekostelsels
8 Lewende en Nie-Lewende Dinge
9 Voedselweb

Uiteensetting per onderwerp hierbo gemerk:

1 Proses van Fotosintese / Hoe berg plante stysel / Jodiumoplossing toets
2 Verhouding tussen plante en lug / Koolstofdioksied uitasem / Suurstof inasem
3 Lewensprosesse wat energie nodig het / 4 Hoof voedingstowwe / Koolhidrate / Proteïne / Vette en Olies / Vitamiene en Minerale / Voedingswaarde van kos / Etikette / Geprosesserde Kos
4 Wat is ‘n gesonde dieet / Belangrikheid van water / 5 voedselgroepe en porsies / Siektes: Ragitus, Tandbederf, Hardlywigheid, Diabetes
5 Redes: Maak kos eetbaar; Laat kos langer hou; Verbeter voedingswaarde / Voedingswaardes wat verlore gaan
6 Kombineer kos / Maak kos gaar / Insouting / Pekel / Vries / Gis / Droog / AMASI
7 Wat is ‘n ekostelsel? / Verskillende ekostelsels: Grasveld; Rivier; Poel; Woud / Namib-Woestyn
8 Die verhouding en afhanklikheid tussen lewende en nie-lewende dinge
9 Wat is ‘n Voedselweb? / Wat is ‘n Voedselketting ? / Verskil tussen web en ketting / Herbivore / Omnivore / Karnivore / Voorbeelde van web en ketting

Opsommings vanuit Platinum Handboek

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.