Graad 6 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 1 – (NWT) (Platinum Handboek)

R130.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 1: Fotosintese
Onderwerp 2: Voedingstowwe in kos en voeding
Onderwerp 3: Voedselverwerking
Onderwerp 4: Ekostelsels en voedselwebbe

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store