Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Onderwerp 5: Die rangskikking van partikels in vastestowwe, vloeistowwe en gasseOnderwerp 6: MengselsOnderwerp 7: OplossingsOnderwerp 8: Mengsels en waterbronneOnderwerp 9:  Prosesse om water te suiwerDie pakket bestaan uit die volgende:Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.Werkskaarte met memorandums.Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store