Product Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie: Bevolking: Waarom mense op sekere plekke woon

Eenheid 1:  Mense en provinsies in SA
Eenheid 2:  Waarom mense op sekere plekke woon
Eenheid 3:  Mense oor die wêreld heen

Geskiedenis: Medisyne oor die eeue heen

Eenheid 1:  Inheemse genesing in SA
Eenheid 2:  Moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings
Eenheid 3: Skakels tussen holistiese en Westerse vorme van genesing

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R120.00