Graad 6 – Sosiale Wetenskappe – Geografie & Geskiedenis – Kwartaal 1 – (SW)

R130.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1: Breedtegraad en lengtegraad: Aardbol
Eenheid 2: Halfronde
Eenheid 3: Breedtegrade en lengtegrade: Kaart
Eenheid 4: Skaal
Eenheid 5: Reguitlynafstande
Eenheid 6: Atlasse
Eenheid 7: Eie provinsie in ‘n atlas
Eenheid 8: Statistieke
Eenheid 9: Aktuele gebeure

Geskiedenis:

Eenheid 1: Veranderinge in gemeenskappe
Eenheid 2: Eerste staat: Mapungubwe
Eenheid 3: Goue voorwerpe (Renoster)
Eenheid 4: Handel: Afrika, Indiese Oseaan en verder
Eenheid 5: Mapungubwe
Eenheid 6: Groot-Zimbabwe
Eenheid 7: Europese ontdekkingsreisiger

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal
Nuwe woorde een bladsy
Breinkaart van die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store