Graad 6 Voedselpreserveringsprojek / eksperiment met rubriek (20)

R40.25

Resource Description

Graad 6 Voedselpreserveringsprojek / eksperiment met rubriek (20). Drie voorbeelde van voedselpreservering word gegee vir leerders om te kies en dan hul eie te maak.

Leerders kan ook hul eie kos voorberei of resepte aanpas.
Word doc vir onderwyser om te personaliseer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.