Hoofreken en so bietjie massa

Hierdie is ‘n intervensie of sommer net ekstra werkvel vir grad 6 Wiskunde leerders. Derde kwartaal se eerste onderwerp word hiermee gedek: Hoofreken.

Daar is ook so paar somme om van kg na g te herlei en andersom.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

plattelandsejuffie

  Ek gee vanaf Januarie 2016 EBW graad 8 en 9, sowel as Rekeningkunde graad 10 tot 12. Ek het my onderwysgraad by CPUT Wellington graad behaal. Ek is mal daaroor om mooi goed te design vir my klaskamer. Ek is nie 'n baie groot voorstaander van PowerPoints nie. 'n Video is baie aangenaam om vir die leerders vinnig iets te wys, leer of hul aandag te kry, maar 'n PowerPoint kan maar eentonig raak en as mens elke dag daarvan gebruik maak kan leerders ook maar verveeld raak. Plakkate is my lewe... Of ek dit nou self maak en of ek my leerders aan die werk steek om die definisies op plakkate te maak, enige vorm van plakkaat is vir my bitter mooi. Asook interessante aktiwiteite en notas vir die leerders. Ek is mal daaroor om iets so visueel as moontlik vir leerders oor te dra, maar nie noodwendig met 'n PowerPoint nie. As enige iemand enige vrae het is jul welkom om my te e-pos by: plattelandsejuffie@gmail.com  

View Store

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.