Graad 7 AFAL November Vraestel 1B (My tweede in ‘n reeks)

R50.00

‘n Baie oulike vraestel vir Gr 7 Eerste Addisionele Taal.
Dit bestaan uit drie afdelings: Begripstoets, ‘n spotprent en taal in konteks.
Die begripstoets is ‘n uittreksel uit die storieboek, “Adrenalien”, geskryf deur Leon van Nierop.
60 punte in totaal.
Ses bladsye om af te laai.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

CM's, the one-stop teacher's shop!

25 years teaching experience

View Store