A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Natuurlike Hulpbronne
2 Bestuur van Hulpbronne
3 Water in Suid-Afrika

R152.38

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Natuurlike Hulpbronne
2 Bestuur van Hulpbronne
3 Water in Suid-Afrika

Opsommings sluit volgende in oor onderwerpe hierbo gelys:

1 Sleutelwoorde / Natuurlike Hulpbronne op Aarde / Gebruike en Misbruik van Natuurlike Hulpbronne / Gebruike van sekere natuurlike hulpbronne / Misbruik van sekere natuurlike hulpbronne.
2 Sleutelwoorde / Konsep van Bewaring / Redes vir Bewaring / Bewaringsgebiede in Suid-Afrika / Doel van Bewaringsgebiede / 3 Hoofsoorte Bewaringsgebiede / Ligging van Bewaringsgebiede / Vernaamste Bewaringsgebiede in Suid-Afrika / Mariene Beskermde Gebiede (MBG’s) / Doel van Mariene Beskermde Gebiede / Ligging van Mariene Beskermde Gebiede / Gemeenskapsbewaringprojekte / Ekotoerisme / Wat is die doel van Ekotoerisme?
3 Sleutelwoorde / Wie gebruik Suid-Afrika se water? / 6 Watergebruiksektore / Water in Suid-Afrika / Beskikbaarheid van Water in Suid-Afrika / Watervereistes in Suid-Afrika / Riviergesondheid / Hoe om riviere gesond te hou? / Versorging van Opvanggebiede / Versteurde Opvanggebiede / Versorging van Opvanggebied / ‘n Bewaringsprogram vir ‘n Opvanggebied / Vleilande / Waarom vleilande bewaar word? / Verantwoordelike gebruik van Waterhulpbronne deur Boere / Verantwoordelike Nywerheidsgebruik van Waterhulpbronne / Verantwoordelike Huishoudelike gebruik van Waterhulpbronne.

Opsommings ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

Die VIA AFRIKA handboek is gebruik vir opsommings.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.