Opsommings vir Graad 7 Geskiedenis oor die tema: Die Stad Timboektoe

R69.58

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende inhoud vir Geskiedenis Graad 7:

Leo Africanus se Ooggetuie-Verslae
Leo Africanus se reise en besoeke aan Timboektoe
Beskrywing van Timboektoe in Beskrywings van Afrika
Timboektoe as Handelsentrum
Waarom was Timboektoe so ‘n suksesvolle handelsentrum op die trans-Sahara-karavaanroete?
Goedere wat by Timboektoe verhandel is
Timboektoe – ‘n Magtige sentrum vir Geleerdheid
Die Timboektoe-manuskripteprojek
Suid-Afrika en die Timboektoe- Manuskripteprojek
Waarom is Timboektoe ‘n Wêrelderfenisterrein?
Sleutelwoorde

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.