A4 PDF opsommings oor HANDEL OOR DIE SAHARA WOESTYN

R55.00

A4 PDF opsommings oor HANDEL OOR DIE SAHARA WOESTYN

Opsommings sluit in:
Kameelkaravane as vervoermiddel.
Waarom is kamele as vervoermiddel gekies?
Hoe het mense kamele vir handelsvervoer gebruik?
Watter goedere is verhandel?
Trans-Sahara-handelsroetes.
Roete 1: Die handelsroete oor Marokko en Wes-Afrika.
Roete 2: Die handelsroete oor Mali, Tunisiëen en Egipte.
Kommoditeite verhandel op die Trans-Sahara-handelsroete.
Die afname van die handel in goud en sout.
Verspreiding van Islam oor Noord- en Wes-Afrika.
Hoe het Islam deur Noord-Afrika versprei?
Om watter redes het Afrikane hulle tot Islam bekeer?
Die verspreiding van Islam na Wes-Afrika.
Redes waarom Islam in Wes-Afrika aanvaar is.
SLEUTELWOORDE

Opsommings gedoen vanuit VIA AFRIKA SOSIALE WETENSKAPPE handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

( 17 ratings ) View All Ratings

HANDBOEK ::

March 25, 2021 Nicolene Botes

Wat se handboek het jy gebruik vir die opsommings