Product Description

Gr.7 Geskiedenis_Kwartaal 1: Die Koninkryk van Mali Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Onderwerpe:
1. HANDEL OOR DIE SAHARA WOESTYN
• Kamelkaravane as ‘n vevoermiddel
• Trans-Sahara Woestynroetes
• Kameelkaravane as ‘’n Vervoermiddel
• Handelsgoedere
• Verspreiding van Islam
2. DIE KONINKRYK VAN MALI
• Mali op die hoogtepunt van sy Mag
• Mansa Musa
• Konstruksie van die Groot Moskee
3. DIE STAD TIMBOEKTOE
• Leo Africanus
• Timboektoe as ’n Opvoedkundige Sentrum
• Timboektoe manuskripteprojek

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 89 ratings )

Gr 7 Geskiedenis ::

December 12, 2020 Graham Stieger

Very good product. I am very happy and will recommend it to others.

good ::

January 30, 2020 Jurien Bouwer

R40.00