A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Geskiedenis Graad 7:

1 Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
2 Slawerny in die Suide van Amerika
3 Die Impak van trans-Atlantiese slawehandel op slawe
4 Die Ekonomiese invloed van die trans-Atlantiese slawehandel

R202.40

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Geskiedenis Graad 7:

1 Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
2 Slawerny in die Suide van Amerika
3 Die Impak van trans-Atlantiese slawehandel op slawe
4 Die Ekonomiese invloed van die trans-Atlantiese slawehandel

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe van wat opgesom is:

1 Wes-Afrika voor Europese Slawehandel / Polities / Ekonomies / Opvoeding en Tegnologie / Samelewing / Slawerny in Wes-Afrika voor die Europeërs / Slawerny van die Afrikane deur Afrikane / Islam en Slawerny in Afrika / Sleutelwoorde
2 Plantasies in die suide van Amerika / Redes vir die gebruik van slawe-arbeid / Hoe het slawe in die suide van Amerika beland ? / Driehoekige Handelstelsel – die trans-Atlantiese Slawehandel / 3 Fases van Slawehandel / Hoe is slawe gevange geneem en verkoop? / Hoe is slawe uit Wes-Afrika vervoer? / Toestande in ruime / Slawemarkte / Getal slawe wat na Amerika geneem is / Wat het geword van die grondstowwe wat slawe geproduseer het? / Sleutelwoorde
3 Slawelewe op Plantasies / Harde werk / Minimum Klere / Swak Behuising / Ongesonde Dieet / Streng Beheer / Slawekultuur in Liedjies en Stories / Musiek en Liedjies / Stories / Individuele weerstand teen slawerny / Rebellie teen Slawerny / Nat Turner se opstand in 1831 / Joseph Cinqué en die Amistad-muitery / Die Ondergrondse Spoorweg / Harriet Tubman – Die slaaf wat na vryheid ontsnap het en die vrou wat slawe help onstsnap het / John Brown en sy missie om slawerny af te skaf / Sleutelwoorde
4 Die Ekonomiese Invloed van die trans-Atlantiese slawehandel / Negatiewe gevolg op Ekonomie van Wes-Afrika / Ekonomiese gevolg van trans-Atlantiese slawehandel op Amerika en Brittanje / Algehele invloed van trans-Atlantiese slawehandel / Negatiewe invloed van slawehandel op Wes-Afrika / Voordele vir Amerika en Brittanje uit die trans-Atlantiese slawehandel / Sleutelbegrippe.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.