Hiuerdie produk bevat Gr.7 Geskiedenis volledige Kwartaal 3 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

R50.60

Resource Description

Maak leer lekker vir jou kinders of leerders!

Hiuerdie produk bevat Gr.7 Geskiedenis volledige Kwartaal 3 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Onderwerpe:
1. Inheemse inwoners aan die Kaap 17de Eeu
2. Nederlandse nedersetting
3. Gevolge vir die Nederlanders

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Wat is ingesluit?

65 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

19 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan wel die PDF uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of aan meer as een kind in u huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

THIS PRODUCT IS ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

Resource Reviews

Store reviews: ( 154 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.