Gr.4 Geografie_Kwartaal 2: Kaartvaardighede Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Onderwerpe:
Let wel: Die teorie en praktiese vaardighede word illustreer in hierdie opsommings.

Eenheid 2.1 Syaansigte en planaansigte
• Syaansigte en aansigte van bo af van eenvoudige voorwerpe
Eenheid 2.2 Simbole en sleutels op kaarte
Eenheid 2.3 Rooster-verwysings
• Die konsep van alfa-numeriese roosterverwysings
• Maak ’n roosterverwysing
• Lees en gebruik roosterverwysings metode
Eenheid 2.5 Kompasrigtings
• Noord, Suid, Oos en Wes in ’n plaaslike omgewing
Eenheid 2.5 ’n Kaart van Suid-Afrika
• Kaart van Suid-Afrika
• Provinsies van Suid-Afrika
Eenheid 2.6 Aardbol en kaart van die wêreld
• Die Sewe Kontinente van die Wêreld & 4 Oseane
Definisies: Kwartaal 2
Kort vrae en Antwoorde

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

( 14 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store