R69.58

Resource Description

Hierdie produk is ideaal vir klas-aanbieding of tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Dit sluit ‘n interessante Powerpoint vertoning in wat kinders geniet, asook ‘n drukbare opsomming vir eksamen-voorbereiding.

Gr.7 Geskiedenis_Kwartaal 2: Die Transatlantiese Slawehandel Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Onderwerpe:
1. Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
2. Die aard van die slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars
3. Slawerny in die Suide van Amerika
4. Die impak van die Transatlantiese Slawehandel op slawe
5. Die impak van die Transatlantiese Slawehandel op Ekonomieë

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

13 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

Tweedle kwartaal

Tauhira Tauhira - September 16, 2022