Graad 7 – Lewens Oriëntering – Kwartaal 3 – (LO) – Kollig Op

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 8:  Middelmisbruik

Eenheid 1:  Soorte / vorms van middelmisbruik.

Eenheid 2:  Simptome van middelmisbruik.

Eenheid 3:  Persoonlike faktore wat tot middelmisbruik bydra.

Eenheid 4:  Beskermende faktore en voorkomingsmaatreëls wat die moontlikheid van middelmisbruik verminder.

Module 9:  Omgewingsgesondheid

Eenheid 1:  Plaaslike omgewingsgesondheidsprobleme.

Eenheid 2:  Gemeenskaps- en individuele projekte en strategieë om omgewingsgesondheidsprobleme te voorkom en te hanteer.
Eenheid 3:  Probleemoplossingsvaardighede.

Module 10:  Wêreld van werk.

Eenheid 1:  Ondersoek loopbane en loopbaanverwante aktiwiteite.

Eenheid 2:  Simulasie van loopbaanverwante aktiwiteite.

Eenheid 3:  Waarde en belangrikheid van werk en die vervulling van persoonlike behoeftes en potensiaal.

Liggaamlike opvoeding:

Eenheid 1:  Veiligheid wanneer rotasie-, balans-, elevasie- en ritmiese bewegings uitgevoer word.

Eenheid 2:  Beweeg jou liggaam.

Eenheid 3: Rotasie.
Eenheid 4:  Balans.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store