A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor:

1 Middelmisbruik
2 Omgewingsgesondheid
3 Nabootsing van Beroepsverwante Aktiwiteite
4 Waarde en Belangrikheid van werk om in jou Persoonlike Behoeftes te voorsien en jou Potensiaal te verwesenlik

Opsommings vanuit VIA AFRIKA handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

R216.20

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor:

1 Middelmisbruik
2 Omgewingsgesondheid
3 Nabootsing van Beroepsverwante Aktiwiteite
4 Waarde en Belangrikheid van werk om in jou Persoonlike Behoeftes te voorsien en jou Potensiaal te verwesenlik

Uitbreiding per onderwerp wat opgesom is soos gelys hierbo:

1 Soorte, vorme en simptome van middelmisbruik / Wat is middelmisbruik? / Onwettige ontspanningsdwelms / Mandrax / Heroïen / LSD / Dagga / Kokaïen / Ecstasy / Metamfetamien / Wettige middels / Tabak / Alkohol / Oor-die-toonbank-medisyne / Persoonlike faktore wat bydra tot middelmisbruik / Intrapersoonlike Faktore / Interpersoonlike Faktore / Beskermende faktore wat die waarskynlikheid van middelmisbruik verminder / Voorkomende maatreëls: Vroeë bespeuring / Hoe om te help as jy dink iemand het ‘n dwelmprobleem / Sleutelwoorde
2 Ons omgewingsgesondheid / Plaaslike Omgewingsgesondheidsprobleme / Lug / Water / Elemente wat waterbesoedeling veroorsaak / Grond / Elemente wat grondbesoedeling veroorsaak / Grondbesoedeling / Gemeenskaps- en individuele probleme en strategieë om omgewingsgesondheidsprobleme te voorkom en te hanteer / Besparing van Elektrisiteit / Rommel / Opvullingsterreine / Groente Kweek / Riviere en Damme / Vis / Gevaarlike Afval / Veilige Speelplekke / “Gaan Groen” / Organisasies / Herwinning / Hoe begin ek met herwinning? / Raak betrokke by jou gemeenskap om omgewingsgesondheid te bevorder / Maag gebruik van plante in jou omgewing om jou gesondheid te verbeter / Tierlelie / Maroelaboom / Wildepeerboom / Persbesem / Witgemmerplant / Melkhoutboom / Probleemoplossingsvaardighede / Aksieplan om omgewingsgesondheidsprobleme aan te pak / Wat is slim omgewingskeues en optredes? / Sleutelwoorde
3 Naam van loopbaan en wie jou werkgewer is / Dragkode vir loopbaan / Gereedskap of werktoerusting vir die loopbaan / Watter gereedskap gebruik watter beroepe / Aktiwiteite wat verband hou met die werkomgewing / Werksplek of -instelling / Karaktertrekke vir ‘n loopbaan / Skoolvakke en vlak van onderrig: vereistes vir ‘n loopbaan / Bronne vir werksgeleenthede / Waar jy kan studeer en hoe lank dit neem? / Verwante Loopbane.
4 Waarom werk mense? / Die waarde en belangrikheid van werk om in mense se persoonlike behoeftes te voorsien / Die waarde en belangrikheid van werk om in jou persoonlike behoeftes te voorsien en jou potensiaal te verwesenlik.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.