A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Persoonlike Dieet en Voeding
2 Algemene Siektes
3 Die Rol van Mondeline Tradisies en Geskrifte

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

R165.03

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Persoonlike Dieet en Voeding
2 Algemene Siektes
3 Die Rol van Mondeline Tradisies en Geskrifte

Opsommings sluit volgende in per onderwerp gelys hierbo:

1 Persoonlike Dieet en Voeding / Faktore wat ons keuse van persoonlike dieet beïnvloed / Ekologiese Faktore / Sosiale Faktore / Ekonomiese Faktore / Kulturele Faktore / Politieke Faktore / Maniere om voedingswaarde van jou dieet te verbeter / Voedselgroepe – Koolhidrate / Vet / Proteien / Yster, Kalsium en ander minerale / Vesel / Vitamiene.
2 Algemene Siektes / Tuberkulose / Diabetes / Epilepsie / Obesiteit / Anoreksie / MIV en Vigs / Oorsake van Algemene Siektes (Hoofoorsaak en Faktore wat dit makliker of waarskynliker maak om die siekte op te doen [Sosiale Faktore / Ekonomiese Faktore / Omgewings Faktore] word gelys vir elke siekte hierbo genoem. / Hulpbronne oor gesondheidsinligting en gesondheidsdienste / Behandelingsopsies en versorging en ondersteuning van mense met algemene siektes (Tuberkulose; Diabetes; Epilepsie; Obesiteit; Anoreksie; MIV en Vigs) / Wat moet gedoen word as ‘n persoon ‘n epileptiese aanval kry? / Strategieë om met Tuberkulose, Diabetes, Epilepsie en MIV/Vigs te leef / Sleutelwoorde.
3 Boodskappe in verskillende Religieë / Mondelinge tradisies en heilige geskrifte in Judaïsme / Christendom / Islam / Hindoïsme / Boeddhisme / Afrikareligieë en Bahaïsme.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.