R50.60

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die onderwerp – DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE wat die volgende insluit:

Rangskikking van elemente op die Periodieke Tabel van Elemente
Die Periodieke Table van Elemente is ‘n klassifikasiestelsel
Die eerste 20 elemente op die Periodieke Tabel
Dmitri Mendeleev
3 Hoofkategorieë van die periodieke tabel
Die Periodieke Tabel van Elemente
Elke element word op ‘n unieke manier geïdentifiseer
Eienskappe van Metale
Eienskappe van Nie-Metale
Eienskappe van Semi-Metale.

Opsommings vanuit die VIA AFRIKA Natuurwetenskappe Graad 7 Leerderboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.