R25.30

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die onderwerp SURE, BASISSE en NEUTRALE STOWWE wat die volgende inligting bevat:

Smake van stowwe
4 Verskillende Smake
Eienskappe van sure, basisse en neutrale stowwe
Sure en basisse is ‘n belangrike groep chemikalieë
Baie alledaagse stowwe is sure, basisse en neutrale stowwe
Eienkskappe van Sure
Eienskappe van Basisse
Neutrale stowwe is nie sure of basisse nie
Suur-basisaanwysers
Toets vir sure en basisse deur lakmoespapier te gebruik
Rooi Lakmoespapier
Blou Lakmoespapier
Gebruik beide rooi en blou lakmoespapier om ‘n stof te toets.

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Natuurwetenskappe Graad 7 Leerderboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.