R126.50

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

Module 1:  Die Biosfeer.

Module 2:  Biodiversiteit.

Module 3:  Geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 4:  Menslike voortplanting.

Module 5:  Variasie.

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

good

Jurien Bouwer - September 16, 2022