R126.50

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NW Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 6: Eienskappe van materiale
Onderwerp 7: Skeiding van mengsels
Onderwerp 8: Sure, basisse en neutrale stowwe
Onderwerp 9: Inleiding tot die Periodieke Tabel van elemente

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.