Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 6: Eienskappe van materiale
Onderwerp 7: Skeiding van mengsels
Onderwerp 8: Sure, basisse en neutrale stowwe
Onderwerp 9: Inleiding tot die Periodieke Tabel van elemente

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is deur PayFast.

*Kontak ons vir bekostigbare pakette vir jou graad/skool.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store