R75.90

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig op” Handboek in Afrikaans.

Onderwerp 6: Eienskappe van materiale
Onderwerp 7: Skeiding van mengsels
Onderwerp 8: Sure, basisse en neutrale stowwe
Onderwerp 9: Inleiding tot die Periodieke Tabel van elemente

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.