R75.90

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Kollig op” Handboek in Afrikaans.

Onderwerp 16:  Verhouding van die son met die aarde.

Onderwerp 17:  Verhouding van die maan en die aarde.

Onderwerp 18:  Geskiedkundige ontwikkeling van sterrekunde.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.