A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1. Die Biosfeer
2. Biodiversiteit
3. Geslagtelike Voortplanting
4. Variasie

R265.65

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1. Die Biosfeer
2. Biodiversiteit
3. Geslagtelike Voortplanting
4. Variasie

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:

1 Die Biosfeer as begrip / Atmosfeer / Litosfeer / Hidrosfeer / Biosfeer sluit alle lewende organismes en dooi organiese materiaal in / Verskillende soorte lewende dinge / 7 Lewensprosesse (Voeding; Groei; Voortplanting; Respirasie; Uitskeiding; Sensitiwiteit teenoor die omgewing; Beweging) / Vereistes vir die volhouding van lewe / Nie-lewende faktore aanwesig in ‘n ekostelsel / Lewende organismes se behoeftes (Energie; Gasse; Water; Grond; Gunstige temperature) / Lewende organismes pas aan (kaktus; vis; voël)
2 Die Biodiversiteit van die Aarde / Gedeelde eienskappe van organismes / Wetenskaplikes stel klassifikasiestelsel op / 5 Ryke van Lewe / Basiese verskille tussen plante en diere (beweging; voeding en voortplanting) / Hoe werk die klassifikasiestelsel? / Diversiteit van diere / Gewerwelde Diere / Ongewerwelde Diere / Eienskappe van gewerweldes (liggaamsdekking/voortbeweging/liggaamsdele wat vir voortbeweging gebruik word) / Eienskappe van ongewerwelde groepe (Insecta; Arachnida; Crustacea; Mollusca) / Diversiteit van plante / Plante en Sade / Angiosperme en Gimnosperme / Monokotiel / Dikotiel / Eienskappe van monokotiele en dikotiele / Plante as kos en drank / Plante as medisyne / Plante vir seep en kosmetiese middels / Plante wat in weefwerk en mandjiewerk gebruik word.
3 Geslagtelike voortplanting van Angiosperme / Blomme produseer sade / Dele van ‘n blom / Manlike strukture van die blom / Vroulike strukture van die blom / Kroonblare / Kelkblare / Komponente van ‘n blom / Bestuiwing en Bevrugting / Bestuiwing / Deur wat vind bestuiwing plaas? / Hoe is blomme aangepas vir bestuiwing? / Die rol van bestuiwers / Bevrugting / Wat tydens bevrugting gebeur? / Proses van dubbelbevrugting / Vrugte met sade vorm / Vrugte en sade word versprei / Sade ontkiem en nuwe plante groei / Geskikte toestande vir sade om te groei / Ontkieming van boontjiesaad / Lewensiklus van ‘n blomplant / Menslike voortplanting / Die doel van seksuele voortplanting / Puberteit / Fisiese en Emosionele veranderinge / Liggaamlike veranderinge wat tydens puberteit plaasvind / Manlike en Vroulike voortplantingsorgane / Bevrugting / Bevrugting en Inplanting / Baarmoeder berei voor vir ‘n bevrugte eiersel / Menstruasie / Een menstruele siklus / Swangerskap / Voorkoming van swangerskap / MIV – VIGS en SOS’e / Hoe om SOS’e te voorkom / Mites en feite omtrent menstruasie en seks.
4 Variasies bestaan binne ‘n spesie / ‘n Spesie is ‘n kategorie binne ‘n klassifikasiestelsel / Individue van ‘n spesie kan reproduseer / Mense behoort almal aan dieselfde menslike spesie / Verskille in ‘n spesie / Variasie kan oorgeërf word / Word alle eienskappe oorgeërf?

Opsommings gedoen vanuit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE GRAAD 7 Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.