Opsommings oor die volgende onderwerpe vir Graad 7 Natuurwetenskappe:

1 Bronne van Energie
2 Potensiële en Kinetiese Energie
3 Hitte-oordrag
4 Isolasie en Energiebesparing
5 Energie-oordrag aan die omgewing
6 Die Nasionale Elektrisiteitsvoorsieningstelsel

R158.13

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Bronne van Energie
2 Potensiële en Kinetiese Energie
3 Hitte-oordrag
4 Isolasie en Energiebesparing
5 Energie-oordrag aan die omgewing
6 Die Nasionale Elektrisiteitsvoorsieningstelsel

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:

1 Hernubare en Nie-hernubare bronne van energie / Energie is nodig om alles te laat werk, vir beweging en om te lewe / Bronne van Energie / Gebergde Energie word Potensiële Energie genoem / Die Son / Nie-Hernubare bronne van energie kan nie aangevul word nie / Besoedeling / Hernubare Bronne word natuurlik weer aangevul / Voorbeelde van Hernubare Bronne (Wind; Hidro-krag; Sonlig; Biobrandstof)
2 Potensiële Energie / Verskillende tipes potensiële energie / Alle energie word gemeet in JOULE (J) / Potensiële energie in kos / Kinetiese Energie / Potensiële en Kinetiese Energie in Stelsels / Stelsels waar Potensiële Energie en Kinetiese Energie betrokke is / Die wet op Energiebehoud / Die Oordrag van Energie in ‘n Stelsel / Energie-oordrag van een stelsel na ‘n ander.
3 Verhitting as ‘n oordrag van Energie / Geleiding / Stroming (KONVEKSIE) / Straling.
4 Gebruik van Isolasiemateriaal / Hitte kan verlore gaan / Hitte kan verkry word / Hoe mens Isolasiemateriaal gebruik / Isolasiemateriaal vertraag hitte-oordrag / Behoud van Hitte-energie in huise en geboue / Tradisionele huise wat vir ons klimaat gebou is.
5 Nuttige en ‘Vermorste’ Energie / Stelsels verskaf nuttige energie / Energie ontsnap as ‘Vermorste’ Energie / Uitset-energie is altyd minder as Inset-energie / Doeltreffendheid van ‘n stelsel / Hoe word Doeltreffendheid bereken? / ‘Vermorste’ Energie kan in die vorm van HITTE en/of KLANK ontsnap.
6 Die Nasionale Elektrisiteitsnetwerk / Die volgorde van Elektrisiteitsverskaffing / Volgorde van Energievoorsiening / DINAMO – ‘n klein kragopwekker / Hoofdele van ‘n Kragopwekker / Ander gebruike van Kragopwekkers / Elektrisiteitsbesparing in die Huis / Vroeë kennis van Elektrisiteit.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Opsommings uit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE HANDBOEK

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.