Graad 7 NW Opsommings oor volgende onderwerpe:

1 Verhouding van die Son tot die Aarde
2 Verhouding van die Maan tot die Aarde
3 Historiese Ontwikkeling van Astronomie

R164.45

Resource Description

Graad 7 NW Opsommings oor volgende onderwerpe:

1 Verhouding van die Son tot die Aarde
2 Verhouding van die Maan tot die Aarde
3 Historiese Ontwikkeling van Astronomie

Uiteensetting van Onderwerpe:

1 Sonenergie en die Aarde se Seisoene / Die Son straal hitte en lig in alle rigtings uit / Die Aarde kry energie van die Son af / Die Aarde draai een keer per dag om sy as / Die Aarde se as is ‘n denkbeeldige lyn / Die intensiteit van die Son se energie / Vier Seisoene / Somer en Winter in die Suidelike Halfrond / Belangrike datums / Hoe die Son se strale die Aarde se suidelike halfrond tref in die middel van die somer en die winter / Die lengte van ‘n dag / Sonenergie en lewe op Aarde / Plante absorbeer lig afkomstig van die Son en produseer voedsel / Alle plante en diere is afhanklik van hierdie proses / Die Son se energie onderhou alle lewe op die Aarde / Gebergde Sonenergie / Steenkool, Olie en Gas / Hoe fossielbrandstowwe gevorm is / Steenkool, Olie en Gas berg die Son se energie / Mense gebruik die gestoorde energie op.
2 Relatiewe Posisies / Feite oor die beweging van die Maan / Die Maan draai om die Aarde / Maan- en Sonsverduisterings / Die Maan se Fases / Die veranderende vorm van die Sonverligte deel van die Maan word veroorsaak deur die Maan wat op sy wenteling om die Aarde beweeg illustrasie / Swaartekrag / Aantrekking van Swaartekrag / Afstand en Massa / Die Aarde in sy wentelbaan om die Son / Die Maan in sy wentelbaan om die Aarde / Die Maan se swaartekrag / Getye / Styging en daling van seevlakke / Die oorsaak van getye / Die Maan se swaartekrag trek die Aarde se water aan / Hooggety en Laaggety / Springgety en Dooie Gety / Kuslyn-Ekostelsels
3 Vroeë Inheemse Kennis / Die Maan, die Son en die sterre / ‘n Jaar / ‘n Maand / ‘n Dag / Mense het die patrone van die Maan, die Son en die sterre gebruik / Mense dra hierdie kennis oor / Moderne Ontwikkelinge / Belangrike Ontdekkings in die Astronomie / Stelsel van Ptolemeus / Stelsel van Copernicus / Galileo Galilei / Die Wiskunde van Kepler / Newton se Swaartekrag.

Opsommings vanuit VIA Afrika Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.