Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.Geografie:Eenheid 1:  Plaaslike kaarte en straatkaarte.Eenheid 2:  Sketskaarte en verduideliking van roetes..Eenheid 3:  Sketskaart van die plaaslike gebied..Eenheid 4:  Afstand en skaal.Eenheid 5:  Huidige gebeure.Geskiedenis:Eenheid 1:  Handel oor die Sahara-woestyn.Eenheid 2:  Die koningkryk van Mali.Eenheid 3:  Die stad Timboektoe..Die pakket bestaan uit die volgende:Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.Breinkaart van elke eenheid se werk.Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.Werkskaarte met memorandums.Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store